Qualification
SAQA ID 72769
NQF Level 10
Registered-data under construction

Doctor of Science

Die doel van die kwalifikasie is om aan 'n leerder in 'n veld van die natuur-wetenskappe (insluitend wiskundige en rekenaarkundige dissiplines) of gesondheidswetenskappe die geleentheid te bied om akademiese erkenning op die hoogste vlak te ontvang vir intensiewe studie- en navorsingswerk oor 'n aanmerklike tydperk wat kulmineer in nuwe kennis van uitsonderlik hoe akademiese gehalte en wetenskaplikheid.

Source: SAQA official qualification record. Yiba Verified does not own the underlying qualification data shown on this page.

Qualification type

Doctoral Degree

Credits

360

Sub-framework

HEQSF - Higher Education Qualifications Sub-framework

Providers listed

1

Qualification snapshot

Official qualification identity fields captured from the qualification record.

Originator

North West University

Quality assurance functionary

CHE - Council on Higher Education

Field

Field 10 - Physical, Mathematical, Computer and Life Sciences

Subfield

Life Sciences

Qual class

Regular-Provider-ELOAC

Recognise previous learning

N

Important dates

These dates are carried directly from the qualification record.

Registration start

2024-07-01

Registration end

2027-06-30

Last date for enrolment

2028-06-30

Last date for achievement

2031-06-30

Purpose and entry context

Official SAQA text formatted for easier reading.

Purpose and rationale

Die doel van die kwalifikasie is om aan 'n leerder in 'n veld van die natuur-wetenskappe (insluitend wiskundige en rekenaarkundige dissiplines) of gesondheidswetenskappe die geleentheid te bied om akademiese erkenning op die hoogste vlak te ontvang vir intensiewe studie- en navorsingswerk oor 'n aanmerklike tydperk wat kulmineer in nuwe kennis van uitsonderlik hoe akademiese gehalte en wetenskaplikheid.

Entry requirements and RPL

Die leerder het reeds 10 jaar in 'n veld van die natuurwetenskappe (insluitend wiskundige en rekenaarkundige dissiplines) of gesondheidswetenskappe voldoen aan die vereistes van die graad Philosophiae Doctor of 'n graad van gelyke status volgens die oordeel van die senaat, of in uitsonderlike gevalle soos deur die Fakulteitsraad Natuurwetenskappe of Gesondheids-wetenskappe gemotiveer en deur die senaat goedgekeur, minstens tien jaar aan die vereistes van 'n erkende baccalaureus-, honneurs- of meestersgraad.

Structure and assessment

Qualification rules, exit outcomes, and assessment criteria from the SAQA record.

Exit level outcomes

Leerders sal hul vermoe moet demonstreer om 'n bepaalde bydrae van uitsonderlike hoe gehalte oor 'n aanmerklike tydsverloop te maak tot die ontwikkeling van nuwe kennis en vaardighede van die veld van spesialisasie. Dit kan insluit 'n reeks gepubliseerde navorsingsartikels van besondere impak in wetenskaplike tydskrifte van erkende hoe gehalte, wat saam met nuwe navorsingsresultate in 'n eenheid saamgevoeg is, 'n gepubliseerde of ongepubliseerde boek, ontwerp of tegniese uiteensetting, model of formule wat volgens die oordeel van die eksaminatore 'n uitsonderlike bydrae tot wetenskaplike kennis maak, ens.

Associated assessment criteria

  • Die leerder sal deur die studie- en navorsingswerk wat vir eksaminering aangebied word, demonstreer dat nuwe kennis van uitsonderlike hoe akademiese gehalte en wetenskaplikheid in 'n gespesialiseerde natuurwetenskaplike of gesondheidswetenskaplike dissipline, of op interdissiplinere vlak, ontwikkel is.
  • Die leerder sal demonstreer dat hierdie nuwe kennis voortspruit uit volgehoue, intensiewe studie vir 'n tydperk van aanmerklik groter omvang as wat normaalweg van die kwalifikasie Philosopiae Doctor verwag word.
  • Die leerder sal demonstreer dat besondere akademiese rypheid, leierskap, en gevorderde insig en kundigheid ten opsigte van die spesifieke studieterrein bereik is, in 'n veel groter mate as die uitkomste wat van die kwalifikasie Philosophiae Doctor verwag word.
  • Die leerder sal demonstreer dat 'n besondere bydrae tot gevorderde nuwe en oorspronklike kennis ten opsigte van die studieterrein gelewer word, in 'n veel groter mate as die uitkomste wat van die kwalifikasie Philosophiae Doctor verwag word.

Geintegreerde assessering

Geintegreerde assessering om te verseker dat die doel van die kwalifikasie bereik word, sal kontinu geskied. Dit sal insluit:

  • By die registrasie van 'n gemotiveerde aansoek deur die leerder beoordeel die direkteur van die betrokke navorsingsfokusarea en die betrokke dekaan die potensiaal van die voorlegging ter bereiking van die doel en uitkomste van die program.
  • Deurlopende advies, leiding en evaluering deur die adviseurs (kyk "Kriteria vir die registrasie van assessors, en modereringsopsies") van die gedane en / of aanvullende studie- en navorsingswerk en die proses van samestelling van die finale verslag in die vorm van 'n bundel, boek, proefskrif, ontwerp of tegniese uiteensetting, model of formule (gepubliseerd of ongepubliseerd).
  • Finale assessering van die verslag deur 'n paneel van interne en eksterne eksaminatore.

Progression and comparability

Notes

As per the SAQA Board decision/s at that time, this qualification was Reregistered in 2006; 2009; 2012; 2015.

Providers currently listed

This reflects provider names published on the official record. It is useful for qualification discovery, but it should not be treated as a substitute for checking the relevant quality body’s latest provider status.

North West University

Related Qualifications

Explore other relevant certificates and degrees in this field.

ID: 5807
Lvl 10
1 provider

The primary purpose of the qualification is to provide DAdmin graduates who are capable of advancing knowledge in and providing an original contribution to a major discipline or specialized field of study.

ID: 9407
Lvl 10
1 provider

The qualification aims to:

ID: 72886
Lvl 10
1 provider

The purpose of the qualification is: - To provide an opportunity for learners to obtain detailed knowledge of the discipline concerned and to create an awareness of the variety of institutional contexts in which it is applied.

ID: 96566
Lvl 10
1 provider

Registered-data under construction

ID: 96869
Lvl 10
1 provider

The purpose of this qualification is to create and develop technological innovations and to further technological advancements in the field of agriculture. The person achieving this qualification will be competent to complete a specialised independent research project in the field of agricultural technology. The qualifying learner will be an authority on previous research and the latest technology and techniques in the appropriate field of expertise.

Use this qualification in your readiness workflow

Once the qualification identity is clear, your institution can structure the readiness work around the right title, NQF level, dates, and supporting records instead of rebuilding that story later.