Doctor of Philosophy
This qualification includes the various specialisations in Philosophy. Please refer to "Notes" for details on the specialisations.
Source: SAQA official qualification record. Yiba Verified does not own the underlying qualification data shown on this page.
Qualification type
Doctoral Degree
Credits
360
Sub-framework
HEQSF - Higher Education Qualifications Sub-framework
Providers listed
1
Qualification snapshot
Official qualification identity fields captured from the qualification record.
Originator
North West University
Quality assurance functionary
CHE - Council on Higher Education
Field
Field 03 - Business, Commerce and Management Studies
Subfield
Finance, Economics and Accounting
Qual class
Regular-Provider-ELOAC
Recognise previous learning
N
Important dates
These dates are carried directly from the qualification record.
Registration start
2024-07-01
Registration end
2027-06-30
Last date for enrolment
2028-06-30
Last date for achievement
2031-06-30
Purpose and entry context
Official SAQA text formatted for easier reading.
Purpose and rationale
This qualification includes the various specialisations in Philosophy. Please refer to "Notes" for details on the specialisations.
- Die eerste doel van die kwalifikasie is om aan leerders wat reeds oor 'n magistergraad beskik, of oor kwalifikasies wat as gelykwaardig erken word, in staat te stel om by wyse van 'n proefskrif bewys te lewer van onafhanklike uitvoering van oorspronklike navorsing met die ontwikkeling van nuwe kennis oor 'n gespesialiseerde onderwerp, wat verbeterde geleenthede sal skep vir voortdurende persoonlike intellektuele groei, waarde toevoegende ekonomiese aktiwiteit en lonende bydraes tot die gemeenskap. Dit alles moet geskied vanuit 'n gefundeerde perspektief.
- Die tweede doel van die kwalifikasie is om Suid-Afrika te voorsien van navorsers wat oor gespesialiseerde teoretiese kundigheid en praktiese vaardigheid in 'n navorsingsgebied waarop die Universiteit navorsing tot op die hoogste vlak doen. Sodoende sal verder bygedra word tot die verbetering van die leierskapsbasis vir innoverende en kennisgebaseerde ekonomiese en akademiese aktiwiteit in die land.
Entry requirements and RPL
Die leerder moet beskik oor 'n magistergraad of 'n kwalifikasie wat as gelykwaardig erken word. Erkenning van vorige leer sal verleen word in toepaslike gevalle langs die kanale wat die Universiteit daarvoor skep.
Structure and assessment
Qualification rules, exit outcomes, and assessment criteria from the SAQA record.
Exit level outcomes
Die suksesvolle leerder in hierdie program sal die volgende kritieke en spesifieke uitkomste bereik
Die leerder sal 'n proefskrif van hoe tegniese gehalte (met verwysing na taalgebruik, illustrasies, tabelle, grafiese voorstellings, modelle, ens.) skryf wat sal demonstreer dat die kwalifiseerder:
- oor toegepaste bevoegdheid in toepasbare kwantitatiewe en kwalitatiewe navorsings-metodologie en wetenskaplike skryfkuns beskik,
- in staat is om deur die integrering van bogenoemde vaardighede en op grond van deeglike ondersoek van bestaande kennis soos gereflekteer deur toepaslike wetenskaplike literatuur,
- 'n relevante navorsingsprobleem te identifiseer;
- die verlangde navorsing ter oplossing van die probleem uit te voer;
- die resultate wetenskaplik te evalueer in die konteks van die probleemstelling;
- die resultate wetenskaplik te kommunikeer.
Die literatuurondersoek sal demonstreer dat die student
- 'n deeglike en in diepte kennis van verwante wetenskaplike literatuur het;
- die vermoe het om verskillende gesigspunte en teoriee op 'n wetenskaplike basis te interpreteer en te beredeneer;
- genoegsame resente en gepaste primere en sekondere bronne in die spesialiteits-area nageslaan het, ook deur gebruikmaking van die inligtings-tegnologie waaronder die wereldwye web.
Die probleemidentifiserinq sal bewys lewer dat die student
- 'n deeglike insig in die aard en doel van die navorsing het;
- die navorsingsonderwerp gepas op doktorale vlak kan omskryf.
Behalwe die literatuurondersoek, sal die student demonstreer dat die navorsingsmetode gepas is in die spesialiteitsgebied om die geidentifiseerde probleem te hanteer, en dat dit op 'n refleksiewe en verantwoordelike wyse gekies is.
Die wetenskaplike evaluering van die resultate en die kommunikasie daarvan sal die volgende demonstreer
- wetenskaplike verwerking van die inhoud van die proefskrif, met verwysing na die hantering van gepaste kwantitatiewe of kwalitatiewe navorsings-metodes en/of tegnieke soos modellering, wiskundige bewystegnieke waar gepas, eksperimentering waar gepas, waarneming, sistematisering, interpretering, begronding van wetenskaplike uitsprake, ens., soos dit betrekking het op die probleem onder ondersoek;
- duidelike formulerings;
- aanbied van 'n logiese struktuur;
- 'n kritiese benadering en eie insig;
- formulering van wetenskaplik geregverdigde aanbevelings.
Associated assessment criteria
Saamgevat ten opsigte van uitkomste bereik deur die proefskrif
Leerders sal hul vermoe moet demonstreer om 'n bepaalde bydrae te maak tot die ontwikkeling van nuwe kennis en vaardighede van die veld van spesialisasie deur:
- die bewyslewering van beheersde kennis van die teorie en beginsels van die veld;
- die integrering van teorie en praktyk in die veld;
- kritiese analise van bestaande kennis in die veld;
- die uitvoering van navorsing volgens die aanvaarde metodologie in die veld;
- die ontleding en interpretasie van navorsingsdata en resultate;
- die rapportering van hul navorsingsresultate in 'n wetenskaplike aanvaarde format.
Die uitkomste soos beskryf by die magistergrade wat navorsing vereis word ook in hierdie program verder verdiep, verfyn en afgerond sodat oor grense van dissiplines deur inter-dissiplinere geletterdheid en gemeenskaplike fundamentele wetenskaplike kennis gewerk kan word.
Waar gepas moet rekenaarpakkette gebruik kan word vir berekening, modellering, simulasie en informasiehantering. Dit behels:
- assessering van die toepaslikheid en beperkings van die pakket;
- behoorlike toepassing en bedryf van die pakket;
- kritiese toetsing en assessering van die resultate wat deur die pakket gelewer word.
Verder moet rekenaars, netwerke en inligtingstelsels gebruik kan word vir die assessering, prosessering, bestuur en berging van inligting ten einde persoonlike produktiwiteit en spanwerk te bevorder.
Die leerder moet bewus wees van die impak van sy of haar wetenskaplike aktiwiteite op die gemeenskap en omgewing;
Die leerder moet ook as individu en as deel van 'n span binne 'n multi-dissiplinere omgewing te kan werk en leiding gee.
Die leerder moet die belangrikheid daarvan besef om sy/haar bevoegdheid deurlopend te onderhou en op hoogte te bly met die nuutste ontwikkelings: dus die belang van lewenslange leer.
Geintegreerde assessering
Geintegreerde assessering om te verseker dat die doel van die kwalifikasie bereik word bestaan uit formatiewe en summatiewe evaluering soos volg:
- Individuele opdragte van die promotor, wat kreatiwiteit, kennis ontsluiting, navorsingsmetodes, rekenaar implementering verslag-lewering sal assesseer.
- Individuele en groepsgesprekke met die promotor en ander navorsers, wat die kommunikasie vaardighede en logiese denke van die leerder sal assesseer.
- 'n Proefskrif wat bewys dat die leerder 'n besliste wetenskaplike bydrae tot die kennis en insig van 'n navorsingsgebied en bewys van oorspronklikheid lewer. Die proefskrif word ge-evalueer deur interne en eksterne eksaminatore.
Progression and comparability
Articulation options
Met die gespesialiseerde navorsings vaardighede wat die leerder met hierdie kwalifikasie opgedoen het, sal hy/sy toegerus wees om met verdere leer en navorsing voort te gaan in verwante spesialisasiegebiede aan ander nasionale en internasionale inrigtings.
Notes
As per the SAQA Board decision/s at that time, this qualification was Reregistered in 2006; 2009; 2012; 2015.
NOTES
This qualification includes the following specialisations
- Doctor of Philosophy in Communication Sciences
- Doctor of Philosophy in Consumer Sciences
- Doctor of Philosophy in Economic and Management Sciences
- Doctor of Philosophy in Industrial Psychology
- Doctor of Philosophy in Languages and Literature
- Doctor of Philosophy in Pharmacy
- Doctor of Philosophy in Science
- Doctor of Philosophy in Social Science
- Doctor of Philosophy in Social Work
Providers currently listed
This reflects provider names published on the official record. It is useful for qualification discovery, but it should not be treated as a substitute for checking the relevant quality body’s latest provider status.
Related Qualifications
Explore other relevant certificates and degrees in this field.
The primary purpose of the qualification is to provide DAdmin graduates who are capable of advancing knowledge in and providing an original contribution to a major discipline or specialized field of study.
The qualification aims to:
The purpose of the qualification is: - To provide an opportunity for learners to obtain detailed knowledge of the discipline concerned and to create an awareness of the variety of institutional contexts in which it is applied.
Registered-data under construction
The purpose of this qualification is to create and develop technological innovations and to further technological advancements in the field of agriculture. The person achieving this qualification will be competent to complete a specialised independent research project in the field of agricultural technology. The qualifying learner will be an authority on previous research and the latest technology and techniques in the appropriate field of expertise.
Use this qualification in your readiness workflow
Once the qualification identity is clear, your institution can structure the readiness work around the right title, NQF level, dates, and supporting records instead of rebuilding that story later.