Master of Consumer Sciences
- Die eerste doel van die kwalifikasie is om studente wat reeds oor `n honneursgraad of gelykwaardige erkende kwalifikasie beskik, toe te rus met kennis en toepasbare asook navorsingsvaardighede wat hulle in staat sal stel om waarde toe te voeg aan navorsingsaktiwiteite.
Source: SAQA official qualification record. Yiba Verified does not own the underlying qualification data shown on this page.
Qualification type
Master's Degree
Credits
180
Sub-framework
HEQSF - Higher Education Qualifications Sub-framework
Providers listed
1
Qualification snapshot
Official qualification identity fields captured from the qualification record.
Originator
North West University
Quality assurance functionary
CHE - Council on Higher Education
Field
Field 11 - Services
Subfield
Consumer Services
Qual class
Regular-Provider-ELOAC
Recognise previous learning
N
Important dates
These dates are carried directly from the qualification record.
Registration start
2024-07-01
Registration end
2027-06-30
Last date for enrolment
2028-06-30
Last date for achievement
2031-06-30
Purpose and entry context
Official SAQA text formatted for easier reading.
Purpose and rationale
- Die eerste doel van die kwalifikasie is om studente wat reeds oor `n honneursgraad of gelykwaardige erkende kwalifikasie beskik, toe te rus met kennis en toepasbare asook navorsingsvaardighede wat hulle in staat sal stel om waarde toe te voeg aan navorsingsaktiwiteite.
- Die tweede doel is om die land te voorsien van wetenskaplikes wat `n beroep in een van die bogenoemde leerareas kan beoefen deur teoriekennis, praktiese vaardighede en navorsingsvaardighede toe te pas, asook probleme kan identifiseer, analiseer en oplos ter verbetering van die land en sy mense.
Entry requirements and RPL
`n Honneurs-Baccalaureus Huishoudkunde / Verbruikerswetenskappe graad, of die status van `n toepaslike graad soos deur die senaat van die Universiteit verleen op grond van kennis en vaardighede opgedoen deur vorige leer en werkservaring.
Structure and assessment
Qualification rules, exit outcomes, and assessment criteria from the SAQA record.
Exit level outcomes
Uittreevlakuitkomste
Aan die einde van die studie is die student in staat om ten opsigte van die gekose gefokusde stroom in Verbruikerswetenskappe:
- geidentifiseerde verbruikersprobleme te ondersoek en aan die hand van navorsing, innoverende oplossings aan die hand te doen;
- opleidingsprogramme te ontwikkel waarin basiese kennis in die gefokusde stroom aangewend kan word om bogenoemde probleme aan te spreek en sodoende die lewenskwaliteit van individue en gesinne te verbeter;
- kommunikasiestrukture te ontwerp waardeur bogenoemde lewens-vaardighede aan individue en gesinne gekommunikeer en geimplementeer kan word;
- as intra- en entrepreneur op te tree en ook hierdie vaardighede aan gemeenskappe te leer;
- in groepsverband leiding te neem as bestuurder en koordineerder van aktiwiteite in die gemeenskap,
- multi-dissipliner en kultuursensitief op te tree, te streef na diensbaarheid en meelewendheid in gemeenskappe en ten alle tye die medemens, die skepping en gesag te respekteer.
Associated assessment criteria
Geassosieerde assesseringskriteria
Die bereiking van uittreevlakuitkomstes sal deurlopend getoets word aan die hand van referate, insigtoetse, projekbeplannings en -voorleggings, voordragte in studiegroepverband en verslae oor geimplimenteerde opvoedings- en ontwikkelingsprogramme.
Geintegreerde assessering
Om te verseker dat die uitkoms van die kwalifikasie bereik is, sal
- Geskrewe en / of mondelinge eindeksamens oor teorievakkennis, probleem oplossingsvaardighede en eksperimentele vermoens afgeneem en geevalueer word. Vrae wat insig, kreatiwiteit, kritiese denke en verantwoordlikheid teenoor die leerarea toets, sal prioriteit geniet.
- Die verhandeling of skripsie wat ingedien word, sal intern en ekstern geeksamineer word. Die verhandeling of skripsie moet verband hou met die opleiding van `n kandidaat as spesialis in die vak en die kandidaat moet die vermoe om wetenskaplike navorsing te doen en te beskryf, demonstreer. Die verhandeling is meer omvangryk as die skripsie.
Progression and comparability
Articulation options
Horisontale artikulasie
- `n Honneurs Baccalaureus Verbruikerswetenskappe graad wat deur SAKO geakkrediteer is en aan `n universiteit verwerf is, sal toegang tot hierdie graad verleen.
- Kwalifikasies gelykwaardig aan bogenoemde Honneurs Baccalaureus Verbruikerswetenskappe graad wat aan ander tersiere opleidingsinstansies verwerf is en wat op grond van verworwe kennis, vaardighede en ervaring deur die senaat goedgekeur is, sal ook toegang tot hierdie graad verleen.
- Krediete sal verleen word vir modules van ander fakulteite en inrigtings, op voorwaarde dat die uitkoms- en totale kredietvereistes vir hierdie program in geheel nagekom word.
Vertikale artikulasie
- Met die kennis, vaardighede en ervaring wat die leerder met die bereiking van hierdie kwalifikasie opgedoen het, sal die leerder in staat wees om met verdere leer voort te gaan in verskeie spesialisasiegebiede aan tersiere en ander inrigtings. Die leerder sal ook direk toegang he tot verdere leer vir die doktorsgraad.
Notes
As per the SAQA Board decision/s at that time, this qualification was Reregistered in 2006; 2009; 2012; 2015.
NOTES
(Tans nog geregistreer as Magister Huishoudkunde [Domestic Science]. Daar is reeds aansoek gedoen vir `n naamsverandering)
Strome
- Voedsel
- Gesinshulpbronbestuur
- Kleding en Tekstielkunde
- Verbruikerswetenskappe Algemeen
Providers currently listed
This reflects provider names published on the official record. It is useful for qualification discovery, but it should not be treated as a substitute for checking the relevant quality body’s latest provider status.
Related Qualifications
Explore other relevant certificates and degrees in this field.
Purpose:
Purpose:
The intended purpose of this Master of Accountancy is to provide the learners with a professional, vocational, and sound understanding of the general theoretical principles and their applications in the field of research accountancy. The qualification will be treated according to the policies and procedures of the institution regarding master's dissertations, monitoring, and assessment of learners' progress in the qualification, provision for learners disputes regarding assessment results and Recognition of Prior Learning. The qualification aims to enhance research capacity and increase access by providing an opportunity to articulate to master's degree. The qualification will accommodate learners with a postgraduate diploma and relevant honours/qualifications on NQF level 8, a minimum of 120 credits achieved at other institutions as well as vertical articulation from relevant master's degrees.
Purpose:
Apply educational knowledge, skills, principles and methods to conduct research methodology as an Associate General Accountant (AGA), Commercial and Financial Accountant (CFA), Financial Manager of an organisation, Lecturer, Specialist in Auditing/Tax/Cost and Management Accounting/Financial Accounting.
Use this qualification in your readiness workflow
Once the qualification identity is clear, your institution can structure the readiness work around the right title, NQF level, dates, and supporting records instead of rebuilding that story later.