Qualification
SAQA ID 72781
NQF Level 08
Registered-data under construction

Bachelor of Music

Die hoofdoel van die program is om studente toe te rus met graad- vlakkundigheid en toepasbare teoretiese en praktiese vaardighede in musiek sodat graduandi 'n waardevolle ekonomiese en sosiale bydrae tot die Suid-Afrikaanse gemeenskap kan maak. 'n Verdere doel is om Suid-Afrika te voorsien van gegradueerdes wat oor bree teoretiese kundigheid en praktiese vaardighede in verskeie dissiplines van musiek beskik, met spesialisring in een of twee erkende kerndissiplines.

Source: SAQA official qualification record. Yiba Verified does not own the underlying qualification data shown on this page.

Qualification type

National First Degree

Credits

480

Sub-framework

HEQSF - Higher Education Qualifications Sub-framework

Providers listed

1

Qualification snapshot

Official qualification identity fields captured from the qualification record.

Originator

North West University

Quality assurance functionary

CHE - Council on Higher Education

Field

Field 02 - Culture and Arts

Subfield

Music

Qual class

Regular-Provider-ELOAC

Recognise previous learning

N

Important dates

These dates are carried directly from the qualification record.

Registration start

2024-07-01

Registration end

2027-06-30

Last date for enrolment

2028-06-30

Last date for achievement

2033-06-30

Purpose and entry context

Official SAQA text formatted for easier reading.

Purpose and rationale

Die hoofdoel van die program is om studente toe te rus met graad- vlakkundigheid en toepasbare teoretiese en praktiese vaardighede in musiek sodat graduandi 'n waardevolle ekonomiese en sosiale bydrae tot die Suid-Afrikaanse gemeenskap kan maak. 'n Verdere doel is om Suid-Afrika te voorsien van gegradueerdes wat oor bree teoretiese kundigheid en praktiese vaardighede in verskeie dissiplines van musiek beskik, met spesialisring in een of twee erkende kerndissiplines.

Entry requirements and RPL

Benewens die formele vereistes vir toelating tot die universiteit (matrikulasievrystelling), geld ook die volgende spesifieke vereistes:

  • UNISA Graad VII op praktiese vlak en UNISA Graad V op teoretiese vlak; of
  • Musiek as matriekvlak (HG of SG) met minstens 60 % geslaag; of
  • 'n Ander gelykwaardige standaard in musiek; en
  • 'n Praktiese oudisie en teoretiese toelatingstoets.

Structure and assessment

Qualification rules, exit outcomes, and assessment criteria from the SAQA record.

Exit level outcomes

  1. Algemene uittreevlakuitkomste

Aan die einde van die studie is die graduandus in staat om binne sy/haar spesialiseringsveld basiese kennis en beginsels ten opsigte van musiekstudie en -beoefening toe te pas, en mondelings en skriftelik effektief daaroor te kan kommunikeer.

  1. Spesifieke uittreevlakuitkomste

2.1 Kennis

2.2 Aan die einde van die studie is die graduandus in staat om basiese kennis, tegnieke en beginsels van musiek toe te pas, insluitend kennis van en insig in begrippe, strukture, prosedures, teoriee, beginsels, navorsingsmetodes, en die verwantskappe en interafhanklike verhoudings tussen die verskillende musikale dissiplines.

2.3 Vaardighede

2.4 Die graduandus sal in staat wees om: krities en kreatief probleme op te los; as entrepreneur te kan optree; in ; groep te funksioneer en as leier kan optree (ook binne die gemeenskap); kennis selfstandig te kan verwerf, analiseer, integreer, evalueer en toepas, kennis wetenskaplik te kan kommunikeer; op beperkte skaal navorsing te kan doen.

2.5 Waardes, houdings en gesindhede

2.6 Die studente sal vanuit 'n gefundeerde perspektief die medemens, die skepping en gesag kan respekteer; prinsipieel oor die rol en belangrikheid van musiek te kan dink, oor intergriteit, deursettingsvermoe en noukeuringheid beskik; bewus wees van die noodsaaklikheid om voortdurend sy/haar kennis ten opsigte van musiekstudie en -beoefening uit te brei.

Associated assessment criteria

Geintegreerde evaluering van die bereiking van hierdie uitkomste sal geskied by wyse van individuele en groepsopdragte, individuele en groepsgesprekke in klasverband, geskrewe klastoetse en middel- en eindeksamens oor teoretiese vakkennis, praktiese demonstrasies, voordragte en eksamens.

Progression and comparability

Articulation options

Met die suksesvolle voltooiing van die B.MUS.-program sal die graduandus direk toegang he tot die meestersgraad in die spesialisrigting (ook by ander tersiere inrigtings). Na voltooiing van die eerste twee jaar van die program, kan die student uittree met 'n diploma. Na voltooiing van die eerste drie jaar van die program, kan die student uittree met 'n B.A.(Mus.)-graad.

Notes

As per the SAQA Board decision/s at that time, this qualification was Reregistered in 2006; 2009; 2012; 2015.

Providers currently listed

This reflects provider names published on the official record. It is useful for qualification discovery, but it should not be treated as a substitute for checking the relevant quality body’s latest provider status.

North West University

Related Qualifications

Explore other relevant certificates and degrees in this field.

Students who qualify for the Baccalaureus Consumer Science degree have developed competence in being a professional Home Economist with a traditional background to be employed as a specialist trained in extension, business or become a entrepreneur in clothing management, the food product development in industry or food service enterprises. The Home Economist /Consumer Scientist will develop competence in adult education and intervention to train people to fulfill roles in business and industry or to establish small scale enterprises.

ID: 72788
Lvl 08
1 provider

Students who qualify for the Baccalaureus Consumer Science degree have developed competence in being a professional Home Economist with a traditional background to be employed as a specialist trained in extension, business or become a entrepreneur in clothing management, the food product development in industry or food service enterprises. The Home Economist /Consumer Scientist will develop competence in adult education and intervention to train people to fulfill roles in business and industry or to establish small scale enterprises.

ID: 16500
Lvl 08
1 provider

To empower a dedicated dental qualified learner with the necessary knowledge, skills and attitude, to promote the health and more specifically the oral health status of individual patients as well as the community, focusing on preventive, therapeutic, curative/surgical and rehabilitative aspects of the disease, using the following process: - Data capturing and interpretation necessary to make a correct diagnosis of and risk level of the patient in terms of diseases and conditions of the stomatognathic system and relevant systemic diseases as well as conditions which may influence the treatment plan, and when necessary, refer the patient for specialist treatment.

ID: 6009
Lvl 08
1 provider

Registered-data under construction

ID: 9271
Lvl 08
1 provider

Registered-data under construction

ID: 73013
Lvl 08
1 provider

Registered-data under construction

Use this qualification in your readiness workflow

Once the qualification identity is clear, your institution can structure the readiness work around the right title, NQF level, dates, and supporting records instead of rebuilding that story later.