Bachelor of Arts in Graphic Design
Die hoofdoel van die kwalifikasie is om grafiese ontwerpkunstenaars op te lei wat in staat is om hulle verworwe vaardighede na behore te gebruik binne die veld van professionele grafiese ontwerpkuns. Die kwalifikasie is gefokus om opleiding van hoe gehalte te lewer vir die snelgroeiende ontwerpbedryf in Suid-Afrika.
Source: SAQA official qualification record. Yiba Verified does not own the underlying qualification data shown on this page.
Qualification type
National First Degree(Min 480)
Credits
480
Sub-framework
HEQSF - Higher Education Qualifications Sub-framework
Providers listed
1
Qualification snapshot
Official qualification identity fields captured from the qualification record.
Originator
North West University
Quality assurance functionary
CHE - Council on Higher Education
Field
Field 02 - Culture and Arts
Subfield
Design Studies
Qual class
Regular-Provider-ELOAC
Recognise previous learning
N
Important dates
These dates are carried directly from the qualification record.
Registration start
2024-07-01
Registration end
2027-06-30
Last date for enrolment
2028-06-30
Last date for achievement
2034-06-30
Purpose and entry context
Official SAQA text formatted for easier reading.
Purpose and rationale
Die hoofdoel van die kwalifikasie is om grafiese ontwerpkunstenaars op te lei wat in staat is om hulle verworwe vaardighede na behore te gebruik binne die veld van professionele grafiese ontwerpkuns. Die kwalifikasie is gefokus om opleiding van hoe gehalte te lewer vir die snelgroeiende ontwerpbedryf in Suid-Afrika.
Entry requirements and RPL
Toelatingsvereiste: Geendosseerde matrikulasiesertifikaat, met P-telling van 14.
Die Fakulteit sal alle ander aansoeke op meriete oorweeg.
Structure and assessment
Qualification rules, exit outcomes, and assessment criteria from the SAQA record.
Exit level outcomes
By voltooiing van die BA (Grafiese Ontwerp) moet leerders kan aantoon dat
- Hulle 'n algemene begrip het van die veld van grafiese ontwerp en illustrasiekuns, veral in die Suid-Afrikaanse konteks;
- Hulle 'n vlak van kompetensie bereik het in die onafhanklike evaluering en
kritiese analise van die ontwerp en hulle kan uitspreek oor die vlak van suksesvolle bereiking van die doelwit;
- Hulle vaardigheid ontwikkel het in die hantering van die ontwerper/klient verhouding en in staat is om professionele en strategiese besluite te neem;
- Hulle vaardigheid ontwikkel het om met die meer tradisionele media sowel as met die jongste tegnologiese media te werk in die ontwerpproses;
- Hulle vaardigheid ontwikkel het in die professionele hantering van keuses in gesprek met die klient en dat hulle sulke besluite rasioneel kan artikuleer;
- Hulle vaardigheid ontwikkel het in die verstaan van die basiese reels van die korporatiewe wereld sodat hulle in die wereld kan werk en funksioneer;
- Hulle 'n goeie begrip ontwikkel het vir die verstaan en evaluering van die estetiese dimensies van visuele produksie, en dat hulle 'n vlak van visuele geletterdheid bereik het.
- Hulle bereid is om hulle te verbind tot lewenslange leer in die snel-veranderende omgewing van grafiese ontwerp;
- En dat hulle hulle verbind tot die etiese en morele sake wat hulle sal teekom in hulle gekose veld.
Associated assessment criteria
- Feitelike kennis opgedoen is en insig verwerf is in die hantering van geselekteerde strukture, prosedures, modelle en teoriee binne die konteks van ontwerpkuns;
- Die vermoe om probleemoplossend te werk nie in isolasie geskied nie
- Hy/sy vaardigheid ontwikkel het in die kreatiewe oplossing van ontwerpkunstige probleme
- Hy/sy selfbesturend kan wees;
- Hy/sy die vermoe ontwikkel het om die hele ontwerpproses te hanteer;
- Hy/sy die kommunikasievaardighede ontwikkel het om 'n eie iedntiteit as ontwerper te he.
- Hy/sy die sensitiwiteit ontwikkel het om nie die omgewing negatief te beinvloed nie;
- Hy/sy die sensitiwiteit ontwikkel het om in 'n multikulturele omgewing te funksioneer.
Formatiewe assessering
Die volgende kontinue assessering word gedoen
- Gereelde projekvoorleggings
- Korter toetse
- Praktiese toetse
- Klasvoorleggings van projekte
Summatiewe assessering
- Voorlegging van finale portfolio
- Semestertoetse
- Semestereksamens
Kwaliteitsversekering is deel van die oorkoepelende evaluering van die program, en sluit In
- Interne eksaminatore en moderatore
- Externe eksaminatore van akademiese inrigtings en die bedryf
Progression and comparability
Articulation options
Artikulasie met soortgelyke kwalifikasies is moontlik dwarsoor die hoer onderwyssektor.
Die BA (Grafiese Ontwerp) kan lei tot die MA (Visuele Kuns) of 'n ander toepaslike nagraadse kwalifikasie.
Notes
As per the SAQA Board decision/s at that time, this qualification was Reregistered in 2006; 2009; 2012; 2015.
Providers currently listed
This reflects provider names published on the official record. It is useful for qualification discovery, but it should not be treated as a substitute for checking the relevant quality body’s latest provider status.
Related Qualifications
Explore other relevant certificates and degrees in this field.
Purpose:
Purpose:
This Qualification is a professional qualifying degree in architecture. It provides learners with the knowledge, values and skills to register as candidate architects, preceding full registration after complying with conditions set by the South African Council for the Architectural Profession.
Purpose and Rationale of the Qualification: - The purpose of this qualifications is to provide South Africa with skilled Audiologists, to ensure effective, efficient and accessible hearing health care service delivery in the public and private sectors, e.g., in hospitals, special schools and private practice.
Purpose:
Use this qualification in your readiness workflow
Once the qualification identity is clear, your institution can structure the readiness work around the right title, NQF level, dates, and supporting records instead of rebuilding that story later.