Bachelor of Arts Honours
This qualification includes the various specialisations. Please refer to "Notes" for details on the specialisations.
Source: SAQA official qualification record. Yiba Verified does not own the underlying qualification data shown on this page.
Qualification type
Honours Degree
Credits
128
Sub-framework
HEQSF - Higher Education Qualifications Sub-framework
Providers listed
1
Qualification snapshot
Official qualification identity fields captured from the qualification record.
Originator
North West University
Quality assurance functionary
CHE - Council on Higher Education
Field
Field 04 - Communication Studies and Language
Subfield
Literature
Qual class
Regular-Provider-ELOAC
Recognise previous learning
N
Important dates
These dates are carried directly from the qualification record.
Registration start
2024-07-01
Registration end
2027-06-30
Last date for enrolment
2028-06-30
Last date for achievement
2031-06-30
Purpose and entry context
Official SAQA text formatted for easier reading.
Purpose and rationale
This qualification includes the various specialisations. Please refer to "Notes" for details on the specialisations.
Die programdoel is om verdere maar meer gefokusde algemeen-vormende opleiding te verskaf in 'n verskeidenheid van velde waarvoor aanvoorwerk gedoen is in die BA-graad.
Daar word gepoog om in hierdie program studente op te lei om toegang te verkry tot verdere nagraadse studie (veral die verskillende MA-programme en onderwys- en ander kwalifikasies).
Entry requirements and RPL
Die basiese aanname is dat die student reeds 'n eerste B-graad voltooi het met die veld van voorgenome studie as 'n hoofklem in die eerste graad. Die student sal dus oor 'n sterk basis van kennis en studievaardigheid beskik waarop voortgebou sal word in die loop van hierdie studie.
Structure and assessment
Qualification rules, exit outcomes, and assessment criteria from the SAQA record.
Exit level outcomes
Bo en behalwe die generiese uitkomste en kriteria beskryf by die eerste algemeenvormende BA-graad (of toepaslike alternatief) sal die kwalifisserder in hierdie program aan die einde van die program in staat wees om die volgende uitkomste te bereik:
Dit is dus 'n kritieke uitkoms dat die leerder
- Die kandidaat moet die toepaslike vlak van kennis in die besondere veld beheers en tot 'n groter mate van abstraksie vorder as met die BA studie.
- Die kandidaat moet insig begin ontwkkel in die plek van die besondere studieveld binne die groter samehang van die geesteswetenskappe.
Die uitkomste kan verder soos volg uiteengesit word
In terme van kennis en insig
- Die kandidaat moet vereiste en toepaslike vlak van kennis in die spesifieke veld beheers en binne hierdie veld vorder tot 'n groter mate van abstraksie en spesialisering as met die BA studie.
- Die kandidaat moet hierdie kennis kan toepas in probleemoplossende werk binne die bakdissipline en binne die groter samehang van die geesteswetenskappe.
Associated assessment criteria
Take deur die student uitgevoer moet getuig van insig en analitiese vermoe afgesien van blote feitekennis.
In terme van vaardighede en bevoegdhede
Die kandidaat moet in hierdie program vorder met
- Kritiese denke en die toepassing daarvan op omskrewe probleme in die vakgebied
- Die insig in die entrepreneuriese moontlikhede wat binne die vakgebied gebied word
- Die hantering van studiemateriaal op 'n meer onafhanklike wyse as tydens die voorgraadse studie
- Die ontwikkeling van toepaslike en gesofistikeerde kommunikasiestrategiee binne die veld van studie
- Die ontwikkeling van toepaslike en gesofistikeerde kommunikasiestrategiee binne die veld van studie
- Insig daarin dat die huidige program slegs een stap is in die proses van lewenslange leer en dit so in te klee
- Insig in hoe die Christelike lewensbeskouing sterker tot uiting gebring kan word in die hantering van wetenskaplike materiaal.
In die assessering van studenteprestasie moet aandag gegee word aan die bereiking van hierdie uitkoms. Dit impliseer dat die assessor sigbaar moet reageer op kritiese denkvermoe, insig in entrepreneuriese moontlikhede, die hantering van kommunikasiestrategiee wat gebruik word, en die hantering van die lewensbeskoulike elemente en integrering daarvan in die studieprogram.
In terme van waardes
Uit die student se werk moet blyk dat hy/sy
- Prinsipiele denke kan identifiseer en toepas;
- Uitnemendheid nastreef deur nougesette aandag aan sy/haar werk;
- Sterk integriteit vertoon
In die assesering moet aantoonbare aandag geskenk word aan die sake soos prinsipiele denke, 'n gevoel van uitnemendheid en 'n aanvaarding van integriteit.
In terme van 'n bewustheid van die belang van
- Deelname aan die lewe van die burgers van die land
- Die belang en uitdagings van 'n plurale samelewing
Die sake hierbo moet geidentifiseer kan word in die produkte gelewer deur die studente.
Geintegreerde assessering
Om te verseker dat die doel van die kwalifikasie en die uitkomste bereik word sal deurlopende evaluering plaasvnd wat op die volgende wyses toegepas sal word:
- Modulere toetse waar toepaslik
- Geskrewe en/of mondelinge eksamens
- Praktiese projekte of werkstukke waar toepaslik
- Gevallestudies waar toepaslik
- Mondelinge voordragte
- Self-evaluerings en evaluasies deur mede-studente
- Navorsingsmetodologie word getoets by wyse van die skryf van 'n navorsingsvoorstel wat uitloop op 'n skripsie wat onafhanklik met die hulp van 'n studieleier gedoen word.
Progression and comparability
Articulation options
Die student wat ingeskryf is vir die Honneursgraad is besig met voorbereiding vir toelating tot 'n M-program. Hy kan vanaf die honneursgraad beweeg na die MA of ander M-programme soos die MBA, na die LLB of na verskillende professionele diplomas.
Notes
As per the SAQA Board decision/s at that time, this qualification was Reregistered in 2006; 2009; 2012; 2015.
NOTES
This qualification includes the following specialisations
- Honours Bachelor of Arts in Life Skills And Counselling (registration end date is 31 December 2018)
- Honours Bachelor of Arts with internal programme Bible Languages (registration end date is 31 December 2018)
- Honours Bachelor of Arts with internal programme Geography (registration end date is 31 December 2018)
- Honours Bachelor of Arts with internal programme Latin (registration end date is 31 December 2018)
- Honours Bachelor of Arts with internal programme Translation and Interpreting, Setswana (registration end date is 31 December 2018)
Providers currently listed
This reflects provider names published on the official record. It is useful for qualification discovery, but it should not be treated as a substitute for checking the relevant quality body’s latest provider status.
Related Qualifications
Explore other relevant certificates and degrees in this field.
Apply educational knowledge, skills, principles and methods to practice as a general accountant with a specialized knowledge of financial accounting, taxation, business finance, management accounting, auditing and enrolling for the qualifying examination for Chartered Accountancy.
To provide students with advanced knowledge and skills about advanced aspects of accounting sciences (including financial accountancy, taxation, management and auditing), thus equipping them for a career as chartered accountant in accounting and management areas of the private and public sectors where their participation will promote sustainable growth and development, and maximise prosperity in all sectors of the economy and society.
Purpose:
The purpose of this qualification is to strengthen and deepen student's knowledge of management accounting and to develop their research capacity in the said field of study. It will also prepare students for a career in management accounting, either as academics or in practice.
Use this qualification in your readiness workflow
Once the qualification identity is clear, your institution can structure the readiness work around the right title, NQF level, dates, and supporting records instead of rebuilding that story later.